Die Pastorie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Kamer 1, En Suite
- Slegs verblyf
- Kamer 2, En Suite
- Slegs verblyf
- Kamer 3, Privaat Badkamer
- Slegs verblyf
- Kamer 4, Oopplan-badkamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
Doen asseblief navraag by die gasheer oor die swembad, aangesien dit tans onder opknapping is.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die leefarea en kombuisgeriewe tussen gaste gedeel sal word.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die hele eenheid kan vir naweekgeleenthede bespreek word. Andersins word slegs aparte kamers bespreek.
Gaste moet asseblief navraag doen of die swembad in werkende orde is voordat hulle bevestig.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Linde Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang