Die Peperboom
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Die Peperboom is in die veilig en stil voorstad Panorama in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is 16 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verskeie restaurante en winkels is binne loopafstand. Verskeie groter winkelkomplekse is maklik binne 20 minute bereikbaar. Strande en wynplase is ook binne 'n halfuur se ry beskikbaar.
Die woonstel is in 'n rustige en goed versorgde tuin en bestaan uit twee slaapkamers, een badkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die tweede kamer is ingerig met een enkelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met oond, breekware en eetgerei. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke wat gerangskik is rondom 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Drukkoker, braaipan en Weber-braai is beskikbaar op versoek.
Die Peperboom is net 200 m van die Panorama Medi-Clinic en Panorama Onkologiesentrum af.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Peperboom sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Peperboom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom