Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom

Die Peperboom Woonstel Nr 1
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eerste woonstel is in 'n tuin en beskik oor 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof met 'n oond, eetgerei, breekware en 'n prutpot. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n Weber-braai, 'n braaipan en 'n drukkoker op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Peperboom Woonstel Nr 2
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweede woonstel is ideaal vir 'n paartjie en het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ingeboude kaste, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n platskerm-TV met DStv en 2 gemakstoele in die woonstel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelbergstraat 19, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem