Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pienk Deur

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

Klein troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf met die eienaars gereël word.
Geen rook in die huis of op die perseel nie.
Uitkloktyd is om 10:00.
Geen geraas en harde musiek nie.
Rapporteer skade asb. dadelik.
Gaste moet asb. die ligte afskakel wanneer hulle uitgaan.
Gebruik water en elektrisiteit op 'n verantwoordelike wyse.
Indien die kombuis gebruik gaan word om kos te maak is daar ‘n addisionele daaglikse fooi van R150 betaalbaar. Gaste moet ook alles wat hulle in die kombuis gebruik, was.
Die kombuis en die res van die huis word deur die eienaar gebruik.
Respekteer asb. die verblyf.
Slegs gaste wat bespreek het word toegelaat. Geen besoekers word toegelaat nie.
Die vensters moet asb. toe bly wanneer daar sterk wind is.
Gaste moet vooraf reël indien hulle laat in die aand gaan inkom.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd62228c7166b6f33b255b36c7b7d9832d42a1f57825da0406317cbfbabb5773847e42be7b97c2c3fe441e94f9053bea554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 23 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232664740347 19.425188419643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem