Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pophuis Hoekie

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Pophuis Hoekie is op die N12 in die Karoo geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is perfek vir reisigers wat op soek is na gehalteverblyf.

Die verblyf bestaan uit 7 gerestoureerde Karoo-eenhede en 3 en suite-kamers. Die 3 en suite-kamers is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar elkeen het wel 'n ketel, yskassie en mikrogolfoond. Diepvriesgeriewe is beskikbaar op versoek en gaste kan by ontvangs navraag doen.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is ook welkom. Die veilige parkeerarea word saans belig en 'n sekuriteitswag hou van 07:00 tot 19:00 'n ogie oor die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 174 resensies vir Die Pophuis Hoekie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Pophuis Hoekie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763