Die Riemland Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Riemland Gasteplaas is ongeveer 20 km vanaf Heilbron geleë. Dit is die ideale plek om te ontspan en nuwe lewe te kry. Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies op 'n rustige plaas om aan al die gaste se behoeftes te voldoen.

Die gasteplaas het 6 unieke eenhede wat slaapplek vir 17 mense bied.

Tannie Molly is 'n huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers. Leghoya Hut is 'n basiese selfsorghuis met 2 dubbelkamers, 2 enkelbeddens en 1 badkamer. Boesmansholte is 'n ateljeewoonstel met 1 dubbelkamer, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die Stal is 'n slaapsaal met 7 stapelbeddens en 'n aparte ablusieblok. Waterbok is 'n grasdakhuis met 3 dubbelkamers, 2 enkelbeddens en 1 badkamer. Takbok is 'n grasdakhuis met 5 dubbelkamers wat elkeen sy eie badkamer het.

Die gasteplaas verskaf verversings vir alle funksies en geleenthede soos troues en verjaarsdagpartytjies. Daar is doendinge soos baarsvang en wildritte op die plaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Riemland Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R640 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za