LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rivier-Houthuis | LekkeSlaap
+14

Die Rivier-Houthuis

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Die Rivier-Houthuis is op die oewer van die Krokodilrivier in die dorpie Muldersdrift in die Wieg van die Mensdom. Bespreek 'n pragtige ruim kamer met 'n dubbel- en enkelbed en 'n aparte badkamer in die huis. Kom geniet die vrede van ons inheemse bos met pragtige voëls en 'n gevoel van totale vrede ver van die stad. Daar is 'n ruim kuierarea binne en buite om te geniet of braai buite onder die bome.

Ons is digby verskeie trou-venues soos Memoire, Glenburn Lodge, Avianto, The Ground en Cradle Valley Lodge. Ons is ook net 'n hanetree vanaf die Sterkfonteingrotte en Maropeng en ongeveer 15 minute van Lanseria Lughawe af.

Die prys sluit 'n keurige en uitgebreide ontbyt in en daar is ook 'n yskas in die kamer en veilige parkering buite.

Kom ontspan en geniet ons uitsonderlike aandetes (op versoek), unieke atmosfeer en ons hartlike gasvryheid!

Slaapplek

’n Bespreking by Die Rivier-Houthuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Die Rivier-Houthuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Die Rivier-Houthuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 600
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYjcxODhhLTA3M2YtNDA5MC1hY2ZjLTNlZGU5OWEyNjI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (vir 3 persone) 63 5 1 5 Plot 53 Riverside Road Driefontein 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.00494 27.8333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!