LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooi Granaat | LekkeSlaap
+166

Die Rooi Granaat

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Rooi Granaat is in Fauresmith geleë en bied gerieflike verblyf vir oornaggaste en besoekers aan die dorp.

Gaste kan tussen 3 kamers, die Bloukamer, Ateljee en Rooskamer en Kinderkamer, kies of die Tjoklit- of Werkswinkel-eenhede bespreek.

Die Bloukamer en Ateljee-kamer het elkeen 'n dubbelbed en driekwartbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Die Ateljee het ook 'n privaat sonkamer met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler.

Die Rooskamer en Kinderkamer beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, stoep en tuin.

Die Tjoklit- en Werkswinkels-oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 tot 6 gaste en het dubbelbeddens en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Linne en handdoeke word voorsien en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en maaltye word op versoek voorsien en word in die eetkamer of op die stoep wat oor die tuin kyk bedien.

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël vir gaste wat Tjoklit bespreek. Troeteldiere word ongelukkig nie in die ander eenhede toegelaat nie. Sommige van die eenhede word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Die Rooi Granaat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJP6xdkKQURdxj1PCH47qRYHtqQgVFhfTqONtPKmCYI8QIjxbG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 2 Voortrekker Street Fauresmith 9978 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.749876092139 25.32148720734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!