LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooi Windpomp | LekkeSlaap
+29

Die Rooi Windpomp

12 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-straat 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Rooi Windpomp bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis, in 'n stil woonbuurt in Polokwane.

Verblyf beskik ook 3 kamers, 2 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die gastehuis het ook 'n volledig toegeruste lapa en swembad wat gaste gerus kan gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot parkeerplek en die huis het 'n alarmstelsel en kameras vir veiligheid. Polokwane is die stedelike middelpunt van Limpopo en die belangrikste stad noord van Gauteng. Polokwane bied 'n oorvloed avontuurlike doendinge, wildparke en sportgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Die Rooi Windpomp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Aquarius-straat 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Die Rooi Windpomp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-straat 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNTA1NjU4LTQyZjMtNGI3NS1iNzJlLWJkYWJlNDA4YmI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 8 Aquarius Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -23.89803 29.48315
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!