LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooi Windpomp | LekkeSlaap
+29

Die Rooi Windpomp

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Die Rooi Windpomp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johann M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Gesin met klein kinders

Vriendelik, professioneel en skoon.

Sal Die Rooi Windpomp aan enige iemand aanbeveel.

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Was n voorreg om julle te huisves. Hoop ons sien julle gou weer. Wees geseënd.

Die Rooi Windpomp
Wikus L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, aangename verblyf met 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Ons het heerlik gekuier en baie lekker geslaap. Die kamer was netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly en lekker gesels met die eienares.

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Ons hoop ons gaan julle sommer gou weer sien.
Wees geseënd.
Christa
Die Rooi Windpomp

Die Rooi Windpomp
Toni N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense.

Die mense is baie vriendelik en die ontbyt was awesome.

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Kom gerus weer.

Die Rooi Windpomp
Brenda V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V

'n Pragtige plekkie!

Daar is baie aandag aan elke detail gegee, regtig 'n pragtige plek. Ek sou wel voorstel dat dit op die webtuiste beskryf word dat die badkamers 'n oopplan-tipe badkamer is. Ons het baie lekker gebly!

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Hallo Brenda was lekker om julle te huisves. Fotos wys hoe dit lyk maar ek sal aandag daaraan gee.
Hoop ons sien julle weer.
Christa
Die Rooi Windpomp.

Die Rooi Windpomp
Ben S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Besigheidsreis

Dit was skoon en netjies en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Ben, dit was 'n voorreg om jou te huisves.
Hoop ons sien jou weer.
Wees geseënd.
Christa
Die Rooi Windpomp

Die Rooi Windpomp
Marius C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend.

Gesellige atmosfeer, veilige en rustige omgewing met puik diens.

Sone N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone N
Besigheidsreis

Vreeslik lekker.

Was baie lekker, goeie diens en almal om jou is die vriendelikheid van self. Het elke oomblik geniet en waardeer die moeite wat daar ingesit was vir my.

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Marius, dit was baie lekker om julle te huisves.
Ons hoop ons sien julle weer.
Christa
Die Rooi Windpomp

Die Rooi Windpomp
Yvonne L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Sien sterre.

Marie Susan D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Susan D
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike en spesiale ervaring!

Baie dankie vir 'n heerlike en spesiale ervaring! Baie vriendelike ontvangs deur Christa. Silwerskoon kamer. Interessante benutting van ruimte. Alles wat nodig is om gerieflik te kan werk (lessenaar en stoel) en ontspan (gemakstoel en goeie bedlampie); goeie koffie, langlewemelk (nie verromer nie), heerlike tuisgebakte beskuit. Boonop 'n mikrogolfoondjie en 'n yskassie. Baie goeie waarde vir geld. Ek kan met die grootste vrymoedigheid die Rooi Windpomp aanbeveel. Julle is baie spesiale mense! Dankie vir jul getuienis – dit het vir my baie beteken.

Johan M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Die beste waarde vir geld.

Sal Die Windpomp vir enige iemand aanbeveel. Baie vriendelike mense, uitstekende diens, absolute waarde vir geld. Hierdie plek sal ons definitief weer sien.

Joe K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe K
Besigheidsreis

Ek het regtig niks gehad om oor te kla nie!

Hier voel 'n mens tuis soos by jou eie huis. Die ekstra bederf met melktert en koeksisters onder die lapa is spesiaal.

Gerrit B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Besigheidsreis

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Het baie lekker hier gebly op kort kennisgewing. Baie skoon en netjies en het baie vinnig tuis gevoel. Ek sal beslis weer kom.

Die Rooi Windpomp's terugvoer

Gerrit, was heerlik om jou te huisves.
Jy is altyd weer welkom.
Johan en Christa van Tonder
Windpomp Groete !

Die Rooi Windpomp
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-straat 8, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNTA1NjU4LTQyZjMtNGI3NS1iNzJlLWJkYWJlNDA4YmI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 8 Aquarius Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -23.89803 29.48315
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!