LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooihuis | LekkeSlaap
+88

Die Rooihuis

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 163, Sandbaai, Hermanus, 7240, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Rooihuis is 'n pragtige vakansiehuis in Sandbaai, 'n kusgebied van Hermanus. Die dorp se skilderagtige skoonheid, matige klimaat, buitelugdoendinge, blommeryk en die nabyheid van Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Dié selfsorghuis het slaapplek 8 gaste in 4 slaapkamers. Elk het 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koingingrootte-bed, en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het toegang tot die patio met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die oopplan-kombuis is aards, en het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met ’n DStv-koppelpunt, gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder saambring. Let asb. daarop dat hier ook nie internet is nie. Die eetkamer het sitplek vir 8. Braaigeriewe is buite beskikbaar.

Hermanus is wêreldbekend vir die walviskyk, en daar is talle doendinge in die omgewing. Dit sluit toere na verskeie wynlandgoed, swem, duik, visvang, kanovaart, jag en haaihok duik in.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Rooihuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Die Rooihuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piet Retief-singel 163, Sandbaai, Hermanus, 7240, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rooihuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 163, Sandbaai, Hermanus, 7240, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1C1MjTdavnGFkLqwegYZlfdUWXMTvNpcaPkh5Drj1HpfLWo0g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 163 Piet Retief Crescent Sandbaai 7240 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.426495 19.202269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!