LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rots Gastehuis | LekkeSlaap
+3

Die Rots Gastehuis

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Die Rots Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rosalia R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvrou en gasheer. Heerlike kos.

Wat 'n verrassing om hierdie huislike verblyf in Schoemanskloof te ontdek. Ellie se kos is uitstekend en Kiewiet se avokadoslaai is uit die boonste rakke! Hulle is heerlike geselskap. Ons gaan beslis weer terug.

Geraldine V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Die gasvrou en haar man is wonderlike mense. So vriendelik en lekker om met hulle te gesels. Kos uit die boonste rakke uit! Veral die avokadoslaai. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

Linda N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing scenery and hospitality.

Our time spent at Die Rots was awesome. My husband was raised on a farm in the area, so for us our visit was like a pilgrimage. We were sad to leave. For me I've left a part of myself behind. I would love to go back and visit again. Thanks Ellie and Kieviet.

Ina D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gasvrye ontvangs, kos uit die boonste rakke, rustig en stil omgewing en baie naby aan wildtuin.

Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die kos was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar stop. Slegs 1 uur van die wildtuin en geleë in 'n pragtige omgewing.

Jo-mari R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R
Besigheidsreis

Voel soos 'n huis weg van die huis af.

Ons het weereens baie lekker gebly, ligging goed en kos heerlik.

N D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
N D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en met Ellie en Kiewiet wat hard werk aan opknappings sal dit net beter word.

Dankie Ellie en Kiewiet vir die lekker gesels, uitstekende kos en dat julle ons soos familie laat voel het. Dit was werklik aangenaam. Net 'n voorstel, 'n TV in die kamer sou lekker wees aan die einde van 'n lang dag.

Lizette C - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a quite, peaceful place with two special hosts.

The hospitality and care of the hosts, Ellie and Kiewiet, was outstanding and we will definitely choose "Die Rots" again!!

Brad R - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and beautiful setting, very friendly hosts and good value for money.

Very conveniently located to numerous area attractions and amenities, and the setting is beautiful and peaceful. The hosts are very pleasant and accommodating.

William H - Jan 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
William H
Gesin met tieners

Enjoyed a most relaxing weekend, but will have to go on a diet now.

A beautiful, quiet place for someone who wants to spend time relaxing and reading under huge shady trees. Not for the disco and bright light types.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZTAyMjkyLWFjNzUtNDc5Ni1hNzI0LTQ3NzljYjgwNTIwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R539 Mbombela 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.42543720931 30.634742975235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!