Leisure Bay Akkommodasie by Die Seehuis | LekkeSlaap
+15

Die Seehuis

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 33, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Die Seehuis is in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en dit bied gehalteverblyf vir die hele gesin. Die huis spog met 180°-uitsigte oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en geriewe geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 7 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het en daar is slaapplek vir 14 mense in totaal. Die huis het ook 3 badkamers en linne en beddegoed word voorsien.

Verder is daar 2 kombuise in die huis wat elkeen toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Verder is daar ook 4 yskaste, en 'n ysmasjien. Die huis het ook 2 leefareas en 2 eetkamerareas met oorgenoeg sitplek. Daar is braaigeriewe op die eerste vloer en die grondvloer met buitemeubels. Boonop is daar ook 'n pooltafel vir ekstra vermaak in die onderste huis. Vier of minder mense sal outomaties kwalifiseer om helfte van die huis te huur.

Daar is beskutte parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel agter 'n hek met 'n slot.

Daar is verskeie strande stapafstand van die huis af, so dis die perfekte plek om vakansie te hou saam met die familie.

Die tarief sluit 'n skoonmaakdiens 3 maal per week in. Die huis het ook 'n moderne alarmstelsel wat gekoppel is aan die plaaslike sekuriteitsdienste wat op hul beurt weer gekoppel is aan die Port Edward-polisiestasie. Die strate van Leisure Bay word deur 'n sekuriteitsmaatskappy gepatrolleer met vinnige reaksievoertuie en sekuriteitswagte met gholfkarretjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Seehuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Die Seehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hastingslaan 33, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Seehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R4 200
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 33, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMx0855jW9alJKVdkLh5Cone3yPZVYDguW2oCcsFnj1pJPaR2Jp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (vir 12 persone) 3 5 1 5 33 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -31.028436023215 30.238755047321
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za