Oudtshoorn Akkommodasie by Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie | LekkeSlaap
+15
+15

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie

  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie bied 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas, 16,5 km buitekant Oudtshoorn. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag.

Hierdie eenheid is volledig gemeubileer en het 2 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n enkelbed en die badkamers het 'n stort en/of bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en elektriese stoof. Binne en buite is daar braaigeriewe, en gaste kan gerus die plonspoel gebruik.

Ons is naby verskeie doendinge soos voëlkyk, fietsry- en staproetes, volstruisplase en ander besienswaardighede op die Kaapse Roete 62.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhABRDTLYnne92hBNqz1AbR15iJ1sKiO57E1ngvRXk2oycH40Yc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 Eendrag Volmoed 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.647652777778 22.094002777778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za