LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Skilpadjie | LekkeSlaap
+20

Die Skilpadjie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Die Skilpadjie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Drienie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig.

Baie lekker gebly. Netjiese eenheid met als wat jy wil hê. Lieflike uitsig en naby aan winkels en restaurante.

Die Skilpadjie's terugvoer

Beste Hanno,

Baie bly dat julle dit by ons geniet het en dat alles na julle smaak was. Kom besoek ons weer as julle die Weskus verken.

Weskus groete,

Wilma van Aswegen

Die Skilpadjie
Chanté D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend! Wonderlik! Fantasmagories!

Hartlike verwelkomming, gasvryheid was uit die boeke.

Die Skilpadjie's terugvoer

Beste Chanté
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Weskus groete,
Okkie en Wilma

Die Skilpadjie
Rentia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlike, rustige verblyf gehad.

Vriendelike ontvangs. Pragtige plek. Ideal geleë. Heerlik gerus.

Die Skilpadjie's terugvoer

So bly julle het julle tyd by ons geniet. Dis altyd heerlik om gaste hier te verwelkom wat as vriende ons verlaat. Hoop om julle gou weer te sien.

Die Skilpadjie
Karen J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lieflike uitsig.

Baie vriendelike, gasvrye mense. Wilma en Okkie het 'n pragtige plekkie met als in wat kan nodig wees. Baie skoon en netjies. Ideaal vir paartjies vir 'n lekker wegbreek.

Die Skilpadjie's terugvoer

So bly julle het dit geniet Karen. Hoop ons sien julle gou weer. Kom besoek ons gerus met blomme tyd en wanneer die snoek loop dis n belewenis. Voorspoed vir 2020.

Die Skilpadjie
Zelda D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende naweek in die Weskus.

My vorige verblyf in St. Helenabaai het my bietjie afgesit om weer terug te keer. Die Skilpadjie het my van plan laat verander en ek was nie spyt nie. Die Skilpadjie is pragtig, skoon en het alles wat mens nodig het. Ek was mal oor die see-uitsig. Wilma en Okkie het ons tuis laat voel. Okkie kan net 'n klein bietjie later slaap soggens, want sy gewoel het ons slaap bietjie gedemper. Ek sal definitief weer gaan kuier.

Die Skilpadjie's terugvoer

Beste Zelda en Henry,
Ek is so bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Ek is so jammer Okkie se gewoel het julle gepla, nou sal hy vir my luister om net ook bietjie later te slaap. Hy sukkel met dit.
Wonderlike feestyd vir julle en voorspoed vir 2020.
Okkie en Wilma

Die Skilpadjie
Gerhard S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, bekostigbaar en great mense.

Daar gekom, plek baie netjies. Rustig en mooi see uitsig. Wilma is 'n great gasvrou. Goeie waarde vir geld.

Die Skilpadjie's terugvoer

Gerhard en Onita so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die positiewe resensie en ons sien uit na julle volgende kuier.
Okkie en Wilma van Aswegen

Die Skilpadjie
Ricardo M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, great hospitality.

We enjoyed our stay, the accommodation is of a high standard with a lovely sea view Wilma and Okkie are the perfect hosts.

Die Skilpadjie's terugvoer

Baie dankie, so bly om te weet julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Wilma en Okkie van Aswegen

Die Skilpadjie
Barry V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped, tidy, clean, beautiful view and helpful and friendly hosts.

This was a really good value long weekend stay. It is beautifully situated with a view of the sea from the veranda and a lush grass verge. A peaceful and quiet, very well equipped and comfortable home from home. It is both, close to good restaurants and beach walks. We left feeling very relaxed.

Die Skilpadjie's terugvoer

Barry, thanks for the positive review.
Good news Barry there is a lovely light over the table. Hope to see you back again.

Wilma and Okkie

Die Skilpadjie
Joswin P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joswin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Baie rustig en eienaars baie vriendelik.

Baie dankie Wilma. Ons het lekker gekuier. Die area is baie rustig, net wat ons nodig gehad het en die eienaars was baie vriendelik. Als was netjies. Sal definitief weer die plekkie bespreek.

Die Skilpadjie's terugvoer

Thanks for the positive review Joswin. So glad you and your wife enjoyed your stay. We are looking forward to see you and your wife again.

Die Skilpadjie
Van Dyk J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Dyk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Onbeskryflike netheid, onbelemmerde uitsig oor die baai, topgehalte persoonlike gasvryheid. Sal beslis weer besoek.

Die Skilpadjie's terugvoer

Yvonne en Johan dit was heerlik met julle hier. Bly ons is as vriende uit mekaar. Sien julle gou weer.

Wilma

Die Skilpadjie
Craig B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Gesin met klein kinders

'n Briljante ontspanne naweekwegbreek met manjifieke uitsigte.

'n Huis weg van die huis af. Ons het baie welkom gevoel en sal definitief terug wees vir 'n tweede besoek. Alle geriewe was buitengewoon netjies en die uitsig is absoluut asemrowend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A brilliant relaxing weekend getaway with magnificent ocean views.

A home away from home. We were made to feel most welcome and would certainly return for a second visit. All facilities were exceptionally neat and tidy and the view is absolutely breathtaking.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Skilpadjie's terugvoer

Dear Craig,

Thank you for the positive review. We are looking forward to your next visit.

Wilma van Aswegen

Die Skilpadjie
Thinus S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het dit baie geniet die naweek by Die Skilpadjie, dit is netjies, baie stil omgewing en die perfekte wegbreek uit die stad vir 'n rustige naweek. Wilma was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. En wat 'n view! Definitief die moeite werd om 'n naweek daar te gaan bly.

Die Skilpadjie's terugvoer

Thinus

Dit doen ons harte goed om te weet julle het dit so geniet by Die Skilpadjie. Ons sien uit na julle volgende besoek. Nogmaals dankie vir julle positiewe terugvoering. Het gesien julle geniet die nuwe braai area baie.

Groete

Wilma
Die Slilpadjie

Die Skilpadjie
Alisia N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisia N
Gesin met klein kinders

Vriendelik, skoon, netjies, mooiste uitsig, veilig en sommer net lekker!

Was ons eerste keer in St Helenabaai, maar vir seker nie ons laaste nie! Is so dankbaar ons kon by die Skilpadjie gaan bly. Vriendelik, skoon, veilig, stil, lekker bed, heerlike badkamergeriewe en het sommer dadelik welkom gevoel. Na 'n lang dag op die pad, vanaf Kuruman, Noordkaap, was Skilpadjie 'n groot bederf met die sy ongelooflike mooi uitsig oor die hawe. Sal vir seker weer gaan bly en hoog aanbeveel.

Die Skilpadjie's terugvoer

Alicia baie dankie vir die positiewe kommentaar en ja dit was so heerlik om julle as gesin hier welkom te heet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie

Die Skilpadjie
Monique C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and restorative holiday.

This was such a wonderful place to relax and explore.Monings was awesome with breakfast and a beautiful view of still blue waters.

Die Skilpadjie's terugvoer

So glad you guys enjoyed it. Feel free to visit us again.

Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie

Die Skilpadjie
Shani C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place to stay.

I would highly recommend Die Skilpadjie to anyone looking for a slice of home in St Helena bay. Wonderful hosts and a lovely apartment.

Die Skilpadjie's terugvoer

Thanks for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie

Die Skilpadjie
Marinda M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, aangename gashere en pragtige ligging.

Pragtige klein wegbreek vir 2.

Die Skilpadjie's terugvoer

Beste Marinda,

So bly julle het Die Skilpadjie geniet. Dit was n voorreg om julle hier te verwelkom en ons hoop ons sien julle gou weer.

Die Skilpadjie

Die Skilpadjie
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIrzc7K22OqRs9ILW1q4scRX4S4dcQhPdFLS28elaMJXe16H4Zo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 18 Deo Gloria Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.75387 18.01467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!