+12

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig.
Ongelukkig word geen troeteldiere (van enige aard) toegelaat nie.
Permitte vir daguitstappies in en om die Wilderness-gebied word uitgereik deur die Eastern Cape Parks by hul kantoor in Komdomo of by die hek.
Daar is 'n telefoon beskikbaar by die plaashuis vir noodgevalle en daar is slegs MTN-ontvangs.
Hier is geen petrolstasies nie, so maak maar jou motor se tenk vol voor jy by ons aankom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Die Skoolhuis, Cambria, 6335, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbefe9d57f357276f8356af94a250baa3ed94d7ace175ba0d4e14e3be7d495d135caa26c7a475a1d82476ba2a0ec875c43137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Die Skoolhuis Cambria 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.664046 24.569061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang