+56
Selfsorg in De Vlugt

Die Skoolhuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker gerus, gestap en voëls gesoek. Dis baie min dat die eienaar jou persoonlik verwelkom met jou aankoms! Dit word baie waardeer. Ons het aanvanklik met die stort se warm water gestoei, maar dis tjop-tjop gesorteer en ons het lekker gestort. Voorwaar goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustic en stil. Rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Rustic en stil. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Stunning location. One of my favorite places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Asemrowende uitsig van die berge! Ons het so lekker gebly! Die enigste onaangename ervaring was dat dit nie so stil was soos ons verwag het dit sou wees daar in die middel van die berge nie. Daar bly mense in die omgewing wat baie raserig is en musiek speel (ons het wel die mense gaan soek en die musiek was toe afgesit). Behalwe vir dit was dit baie lieflik en ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
1 nag
5.0
Nov 2025

Rus en vrede tussen die berge. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en ontspanne. Baie lekker gebly - die kaggel was 'n treffer. Gasvrou kon nie daar wees nie, maar het deurentyd kontak behou deur WA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Historical accommodation in beautiful nature. Comfortable and well-equipped accommodation in a historical old school surrounded by beautiful nature. Great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly in die skoolhuisie, een nag is net te kort. Uitstekende verblyf in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful and relaxing! Unfortunately we had only booked one night's stay, and wish we could have stayed another in order to really explore the hamlet and enjoy the rest and tranquility that Die Skoolhuisie offers! Lovely accommodation with a stoep that offers a fantastic view. The cottage itself was clean and tidy and has everything that you might need. We will hopefully be back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Mooi en rustig. Die skoolhuisie is veilig en mens met en sonder kinders kan maar gerus gaan kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jon-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bba12cc4c0fe0f0f070b31a2606d2b18eb22f37a21e2904c1c18a27789bd27372ffa25f3e2b11ce954fc55292b9d6c137b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Off the R339 Avontuur 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -33.816928794671 23.174150939562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang