Bushmans River Akkommodasie by The Stables | LekkeSlaap
+25

The Stables

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 4D, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

The Stables bied selfsorg-vakansieverblyf vir gesinne wat lief is vir water en die natuur. Dié kothuis is volledig toegerus met moderne geriewe, soos sekuriteit.

The Stables is 'n oopplan-vakansiehuis wat deur 'n argitek ontwerp is, en dit het slaapplek vir tot 14 gaste. Daar is 4 dubbelslaapkamers, 'n kamer met 2 stapelbeddens met slaapplek vir 6 en 3 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 2 yskas-vrieskaste en 'n yskas. Die sitkamer het 'n TV met DStv se Premium-pakket. Die huis het ook 'n wasmasjien en daar is 'n wasgoedlyn buite. Die privaat en veilige binnehof beskik oor 'n onderdakbraai en eetarea en daar is 2 warmwater buitestorte, asook 'n aparte vierde toilet.

Ons voorsien oorgenoeg parkeerplek op die perseel en die huis is baie veilig met 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 'n gewapende reaksie-eenheid met elektroniese strale om die buitenste rand van die erf.

Gaste kan gerus hul honde en bote saambring.

Dié vakansiehuis is ideaal geleë naby heelwat doendinge en besienswaardighede soos wildreservate, ongerepte strande, die Alexandria-staproete en beskutte baaie waar jy kan snorkel, visvang en ander watersporte beoefen. Die Boesmansrivier is net 300 m van ons af en is die langste vaarbare rivier in Suid-Afrika. Gaste kan bootry, waterski, roei, visvang, swem en wildkyk hier rond.

Slaapplek

’n Bespreking by The Stables sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 persone
3 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Stables
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hertzogstraat 4D, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Stables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 14)
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 4D, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMGNlZjNjLTIwMjUtNGZiYy1hMDJmLTdjNjQ1OTk2NTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 790  per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 4D Hertzog Street Bushmans River Mouth 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.687241 26.657155
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za