Calitzdorp Akkommodasie by Die Stoep | LekkeSlaap
+15

Die Stoep

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Die Stoep
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jessica V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Pragtige Karoo huis.

Die stoep is werklik 'n pragtige, skoon en netjiese huis. Die huis is baie ruim. Die diens is ook fantasties.

Carin B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met klein kinders

Die Stoep doen sy naam gestand, ons het oggend, middag en aand op die binnestoep gekuier!

Baie dankie vir 'n heerlike kuier by Die Stoep. Dit is 'n heerlike kuierhuis en het steeds sy unieke Karoo-huis vertrekke, hortjies en hoë plafonne. Die binnehof met braai is absoluut fantasties! Ons het heerlik hier gekuier, selfs reën te spyt. Kommunikasie met die eienaar was uitstekend. Alles was mooi skoon en netjies.

Zelda R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Besigheidsreis

Wow, wow, wow! Mooiste plek wat ek al ooit in gebly het.

Ek is 'n fasiliteerder en werk regoor die land. Het al in so baie mooi plekkies gebly. Maar Die Stoep was sowaar die beste plek wat ek al ooit in gebly het. Ek het my ma en hondjie saam geneem en altwee was versot op die pragtige huis. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Die Stoep's terugvoer

Beste Zelda,

Baie dankie vir die fantastiese resensie! Dit was ons plesier om julle te ontvang. Ons is so bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Sally

Die Stoep
Vera D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtig huis.

Een zeer groot en mooi ingericht huis met alle comfort. Leuk zwembadje.

Die Stoep's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Veilig reis.
Groete
Sally

Die Stoep
Linzay C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzay C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste kuierhuis, en sal oor en oor hier kom bly.

Fantastiese huis, fantastiese ontvangs en kommunikasie. Die plek om te bespreek in Calitzdorp. Heerlik vir 'n groot groep vriende.

Die Stoep's terugvoer

Hi Linzay
Bly julle het dit geniet, ons hoop om julle weer te verwelkom.
Dankie vir die resensie.
Groete,
Sally

Die Stoep
was R3 500
Vanaf R2 975
per nag (vir 10 persone)
was R3 500
Vanaf R2 975
per nag (vir 10 persone)
was R3 500
Vanaf R2 975
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 17, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHon2WjqcQrZGBXpQ9Bfyax3qrUbhwD1TeZWnEE1CmaxHeWAP6A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 500, nou Vanaf R2 975  per nag (vir 10 persone) 5 5 1 5 17 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.53301750484 21.688370259292
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za