Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoor

Selfsorg
Hoenderhok
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste, het ‘n koningingrootte-bed en ‘n badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met ‘n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Nog 2 gaste kan in die leefarea oorslaap teen 'n ekstra koste per persoon per nag. Die stoep bied ‘n uitsig oor die olyfboord en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

‘n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is teen R100 per dag beskikbaar. Reël dit asb. vooraf.

Ekstra gaste kan teen R200 per persoon per nag geakkommodeer word, maar word beperk tot 2 ekstra gaste per eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koeistal

Ramkamp
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste, het ‘n koningingrootte-bed en ‘n badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met ‘n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Nog 2 gaste kan in die leefarea oorslaap teen 'n ekstra koste per persoon per nag. Die stoep bied ‘n uitsig oor die olyfboord en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

‘n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is teen R100 per dag beskikbaar. Reël dit asb. vooraf.

Ekstra gaste kan teen R200 per persoon per nag geakkommodeer word, maar word beperk tot 2 ekstra gaste per eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Varkhok
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste, het ‘n koningingrootte-bed en ‘n badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met ‘n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Nog 2 gaste kan in die leefarea oorslaap teen 'n ekstra koste per persoon per nag. Die stoep bied ‘n uitsig oor die olyfboord en braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

‘n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is teen R100 per dag beskikbaar. Reël dit asb. vooraf.

Ekstra gaste kan teen R200 per persoon per nag geakkommodeer word, maar word beperk tot 2 ekstra gaste per eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Murasiehuis 1
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Murasiehuis 1 beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis en -leefarea is 'n lekker plek om te kuier. Daar is ook 'n plonspoel waarin gaste in die somer kan afkoel, maar dit kan met 'n donkiestelsel verhit word gedurende die winter. Die lapa op die perseel kan 60 gaste akkommodeer en is ideaal vir 'n familie- of vriende-byeenkoms. Die plaas is 'n kinderparadys met veilige plek om fiets te ry of te stap, en baie plaasdiere om te sien. Lammertjies kan bottel gegee word gedurende seisoentyd en daar is mak donkies wat hou daarvan om met die hand gevoer te word en foto's saam met gaste te neem. Daar is geen TV's in die Murasiehuise nie, maar die lapa het 'n slim-TV met 'n groot skerm. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is buite beskikbaar. Dit is 'n werkende plaas, maar steeds stapafstand van die dorp af.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

‘n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is teen R100 per dag beskikbaar. Reël dit asb. vooraf.

Ekstra gaste kan teen R200 per persoon per nag geakkommodeer word, maar word beperk tot 2 ekstra gaste per eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Murasiehuis 2
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Murasiehuis 2 beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis en -leefarea maak hierdie die ideale plek vir 'n gesinsvakansie. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met 'n etenstafel, groot grasperke en 'n plonspoel wat in die winter met 'n donkiestelsel verhit kan word. Die lapa op die perseel kan 60 gaste akkommodeer en is ideaal vir 'n familie-byeenkoms, verjaarsdag of konferensie. Die lapa het 'n slim-TV met 'n groot skerm, 'n groot kaggel, pizza-oond, kroeg en buitebraaigeriewe. Gaste kan die mak diere besoek of net lekker rondstap op 'n werkende Swartland-plaas.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

‘n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is teen R100 per dag beskikbaar. Reël dit asb. vooraf.

Ekstra gaste kan teen R200 per persoon per nag geakkommodeer word, maar word beperk tot 2 ekstra gaste per eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ebenhaezer-plaas, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9706525a64ee47585523f6eb1471474b9658f85bdbe21af75a327478fca70c559ee976e74c9e0423402ad2e60d9fa0a2275d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Ebenhaezer Farm Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-21:00 12:00 -33.156575991066 18.653577250747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem