Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Guesthouse Parys

Gastehuis
Standaardkoninginkamer
Vanaf R850
R850 R765
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër en 'n platskerm-TV met DStv toegerus. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer word met 'n deur geskei en het 'n stort. Elektriese komberse word vir die winter voorsien. Braaigeriewe is buite beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar vars melk word in die yskas voorsien en daar is ook koekies en beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Mini-gesinskamer
Vanaf R890
R890 R801
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv toegerus. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en elektriese komberse word vir die winter voorsien. Die badkamer word met 'n deur geskei en het 'n stort en 'n bad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is nie ingesluit nie, maar vars melk word in die yskas voorsien en daar is ook koekies en beskuit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfstraat 89, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem