+13

Die Tuinhuisie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tuinhuisie is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Elliot.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, asook elektriese komberse en verwarmers vir koue aande.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word.

Buitebraai-geriewe word voorsien en daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek.

Die Tuinhuisie is net 250 m vanaf 'n wegneemeetplek, 'n kerk en 'n winkel. Die area bied verskeie staproetes, asook die geleentheid om te hengel en bergpasse soos die Bastervoetpadpas om te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Erica S
5.0
Perfect overnight stop. This overnight stop had everything I needed, and was clean and cosy. As a woman travelling on my own, the monit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Gert G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, 'n hoogtepunt op ons toer. Heerlik gebly, 11 uit 10. Tuinhuisie is netjies, cozy en volledig toegerus. 'n Definitiewe aanbeveling.
Jul 2025
Marthinus L
Saam met lewensmaat
5.0
Eenheid is volledig toegerus. Stil omgewing. Kan dit aanbeveel. Ons het lekker gebly, dankie. Gasvrou het met ons in kontak gebly. Alles was in orde.
Jun 2025
Annetta V
Saam met lewensmaat
5.0
Ervaring wat mooi memories gebou het. Doodmoeg arriveer, uitgerus om verder te reis. Gasvrou het voor aankoms en met vertrek nuttige info gegee betref...
Sien meer
Mei 2025
Ian K
Saam met lewensmaat
4.8
Ideal for a night stopover for a couple in this town. Nice secure apartment and well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Tuinhuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4513437b87b6052e93b8d25517238b9c28d355434fd02b4f748936de1cbee41a2c01d3074749c5ced72cd155f3fad998c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 16 Dampier Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.33336 27.84883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang