2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Tuinhuisie is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Elliot.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, asook elektriese komberse en verwarmers vir koue aande.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word.
Buitebraai-geriewe word voorsien en daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek.
Die Tuinhuisie is net 250 m vanaf 'n wegneemeetplek, 'n kerk en 'n winkel. Die area bied verskeie staproetes, asook die geleentheid om te hengel en bergpasse soos die Bastervoetpadpas om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Tuinhuisie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Dampier Street, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang