+11
Selfsorg in Calitzdorp

Die Wa-huis @ Matjiesvlei Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlene M
1 nag
5.0
Apr 2026

'n Lafenis vir die siel, gees en liggaam met geen selfoonopvangs. Dis die allermooiste stukkie hemel op aarde. Geen selfoonopvangs, paraffienlampe en kerse vir krag, 'n gasyskas, en donkie vir warm water. En 'n oorvloed stilte, vars lug, oop hemelruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Die Wa-huis @ Matjiesvlei Guest Farm
Hi Marlene Baie dankie vir die mooi kommentaar oor Die Wa huis. Baie bly jy het lekker hier by ons in Matjiesvlei gebly. Sal lekker wees om jou weer hier te ontvang. Mooi dag

Elmarie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustige wegbreek plek. Was baie lekker en rustig - enigste aanbeveling dalk 'n gasgeiser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 102

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab3d2374a2a1c422a8d6c3f8125a9ab8df18bae43d2b6bf1ceeb50f65f87117015533f06f62dfbb14b157f4a02499971661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang