LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Wilde Gans | LekkeSlaap
+14

Die Wilde Gans

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer. Daar is slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, elektriese braaipan, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in die sitarea, die eetarea het genoeg sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet en daar is komplimentêre WiFi.

Daar is ook lieflike braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Wilde Gans sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Die Wilde Gans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Wilde Gans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauw-straat 9, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30ab3bb1a568ba9fa3fd71b6d95d8b2943cd1938a1dff671a9d39dbd8dc1cc92a04f0d12846b798bb3d5efd657aeebc408ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 4 5 1 5 9 Blaauw Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.785633653858 18.16461819144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!