LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Windpomp | LekkeSlaap
+41

Die Windpomp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Windpomp is net 38 km vanaf Lephalale op pad na Botswana en bied oornag- en wegbreekverblyf aan gesinne en vriende.

Die Windpomp bied ’n keuse tussen die lodgekamers, die wittebroodsuite en rivierkamers. Die lodgekamers het lugversorging en bied verblyf aan 2 tot 3 gaste en het gerieflike dubbelbeddens en enkelbeddens. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort en elke kamer het ook ’n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Daar is WiFi beskikbaar.

Die wittebroodsuite het lugversorging en ’n koningingrootte-bed. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en WiFi. Die kamer lei na ’n privaat stoep.

Die rivierkamers met lugversorging, is op die Mokolo-rivier en bied verblyf aan 2 tot 5 gaste. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kamers deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis en braai area vir selfsorg.

Daar is ook ’n groot onthaalsaal en ’n kapel vir funksies en troues. Gaste kan in die swembad afkoel.

Die Windpomp is 40 km vanaf Stockpoort se grenspos en 60 km vanaf Groblersburg se grenspos, wat dit die ideale ligging maak vir reisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe10ae9f4938c18c888022a262743a9f0dfeda4f24fab134e40dcee90c2b6358caf2dae1b6960dde638aaf67b305d79ffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) Off the R510 Windhoek LQ 127 Farm 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.365265141574 27.677907943726
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!