Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gerhardus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Was baie goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue H
1 nag
5.0
Feb 2023

Perfect out of town location near the Botswana border. We arrived with little notice out of season, they could not have been more helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik lekker rustig. Ons het baie lekker gebly en ons twee hondjiekinders het dit baie geniet om saam met ons in die natuur te kon wees. Het lekker gaan stap en dit net rustig by die huisie gehou. Die huis is lekker ruim en groot. Jy bly baie lekker. As jy 'n mens is wat daarvan hou om baie aktiwiteite te doen, sal ek jou nie aanraai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhild W
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Good overnight stopover for Botswana travel. Conveniently close to the cross border to Botswana if you are going there. Nice and quiet with a friendly host. Getting in and out of the gate could be improved; otherwise, a pleasant place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Absolutely wonderful. Lovely beautiful spot overlooking the river, very peaceful and away from any crowds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Heerlike, rustige omgewing. Kinders het dit geniet om met hul fietse op die grondpad te ry. Gemaklike kamer met genoeg slaapplek vir al 5 van ons. Gerieflike badkamer. Kombuis was skoon en netjies en het alle eetgerei en dinge gehad wat jy nodig hê om kos te maak. Ons het regtig heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Windhoek Plaas LQ 127, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfbe10ae9f4938c18c888022a262743a9f0dfeda4f24fab134e40dcee90c2b6358caf2dae1b6960dde638aaf67b305d79ffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Off the R510 Windhoek LQ 127 Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.365265141574 27.677907943726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang