Die Wit Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Wit Huis is in 'n stil deel van Parys in die Vrystaat geleë.

Albatross Cottage is 'n semi-oopplan-kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Die leefarea het 'n enkelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Veilige parkeerplek is agter 'n privaat ingang beskikbaar.

Die Hoofhuis wat op dieselfde perseel geleë is, bied slaapplek aan 5 gaste. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n kombuis, stort en 'n bad. Die huis het 5 enkelbeddens, sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Die Gastekamer is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Die dorp bied verskeie doendinge en besienswaardighede regdeur die jaar en besoekers kan uitsien na gholftoernooie, visvang, motorfietswedrenne, riviervlotvaart, valskermspring, perd- en beesveilings en nóg meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Wit Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za