Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Huis

Gastehuis
2-Enkelbedkamer by Die Wit Huis
Vanaf R640
R640 R512
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n yskassie, lessenaar, TV en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Elke eenheid het 'n privaat ingang, veilige onderdak parkeerplek en 'n gemeenskaplike braai-area. Die Wit Huis is 2 blokke van die hoofstraat. Gaste kan loop na al die winkeltjies en eetplekke in die pragtige Parys.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste word versoek om die bestuur van hul aankomstyd in te lig. 'n Boete van R200 word gehef indien gaste ná 18:00 inklok, tensy dit vooraf gereël word.
Daar is nie parkeerplek vir karavane, waentjies of bote nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Queen Room at Die Wit Huis
Vanaf R700
R700 R560
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste word versoek om die bestuur van hul aankomstyd in te lig. 'n Boete van R200 word gehef indien gaste ná 18:00 inklok, tensy dit vooraf gereël word.
Daar is nie parkeerplek vir karavane, waentjies of bote nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Albatross Kothuis
Vanaf R900
R900 R720
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n ys-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Albatross Kothuis het satelliet-TV. Daar is veilige, onderdak parkeerplek. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste word versoek om die bestuur van hul aankomstyd in te lig. 'n Boete van R200 word gehef indien gaste ná 18:00 inklok, tensy dit vooraf gereël word.
Daar is nie parkeerplek vir karavane, waentjies of bote nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R640
R640 R512
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3217c58065c17cdccaf8b1e96ff8ab99067e0388b67d0c190a9c79f64c7019894d9caa1256b82e9f09f0dc32666c2eec29ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R512 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 16 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.898265 27.465788
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem