- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jan van Riebeeck Drive (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Diemersfontein Wine and Country Estate bied gastehuis-akkommodasie met skilderagtige uitsigte oor die Kaapse Wynlande in Wellington.
Daar is verskeie en suite-slaapkamers en ander eenhede met gedeelde badkamergeriewe. Die kamers is rondom die herehuis se manjifieke tuine of in een van ons 3 kothuise geleë en elkeen het sy eie kombuisie en veranda wat oor die ikoniese wingerde en plaasdam uitkyk.
Al die kamers en kothuise is gemeubileer in 'n gerieflike plattelandse styl en is ideaal vir dié wat privaatheid en onafhanklikheid verkies. Daar is 'n keuse tussen 'n enkelbed, dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Gaste kan gerus gebruik maak van die geriewe op die landgoed, wat nou in die derde generasie se besit is.
By Diemersfontein is jy verseker van 'n heerlike, rustige kuiertjie. Jy kan ontspan langs die swembad, perdry, piekniek hou, bergfietsroetes ry, gaan stap of wynproe. Die gewilde dorpe Franschhoek, Tulbagh, Paarl en Stellenbosch is binne 30/40 minute se ry van ons af. Diemersfontein dien as die ideale basis as jy die wynlande se besienswaardighede wil verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jan van Riebeeck Drive (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Diemersfontein Wine & Country Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jan van Riebeeck Drive (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang