8 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sani Pass Road, Dieu Donne Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dieu Donne is langs die Sani-pas-weg in Underberg. Hierdie selfsorg-grasdakkothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die uitsig oor die vallei en meer vanaf die stoep inneem of gaan voetslaan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sani Pass Road, Dieu Donne Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dieu Donne het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sani Pass Road, Dieu Donne Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang