Kimberley Akkommodasie by Diggies Lodge | LekkeSlaap
+68
+68

Diggies Lodge

  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 112 Landbou-pad, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Diggies Lodge bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km vanaf Diamond Pavilion-winkelsentrum. Diggies Lodge hou by die tradisie van Kimberley se diamantmyngeskiedenis en is rondom die geskiedkundige opgrawings gebou. Die dekor en ontwerp weerspieël ook dié tradisie.

Die soliede hout- en grasdakstruktuur van die lodge pas mooi in by die Noord-Kaapse landskap. Verblyf is beskikbaar in standaard-, dubbel- of koninggrootte-kamers. Al die kamers is toegerus met onbeperkte WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, platskerm LED-TV's, volledige DStv, elektriese plafonwaaiers, linne, badhanddoeke en toiletware.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Verder is daar konferensiegeriewe en 'n restaurant op die perseel wat middag- en aandete bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 140 resensies vir Diggies Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Perseel 112 Landbou-pad, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Diggies Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 112 Landbou-pad, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8M6Y1YaNBxeLtXhRCJ7JygGB1FtsS4DhmTOtvwp9lRCC4a4chZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 140 5 1 5 Plot 112 Landbou Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.778835953419 24.747956693173
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za