Hluhluwe Akkommodasie by Dinizulu Cottage | LekkeSlaap
+9

Dinizulu Cottage

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf H122, Hluhluwe , Hluhluwe , 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dinizulu Cottage is 'n huis met 2 eenhede op 'n klein wildplasie met 'n uitsig oor die St Lucia-meer se Valsbaai.

Die eenhede kan as 1 groot eenheid of 2 aparte eenhede bespreek word. Elkeen het 'n kombuis, badkamer, leef- en eetarea en slaapkamers. Linne word voorsien. Bring net jou eie kos.

Daar is nie 'n TV of radio nie sodat gaste net kan ontspan en die voëlsang kan geniet.

Dinizulu Kothuis is 13 km vanaf die dorpie Hluhluwe en 30 km vanaf die Hluhluwe-iMfolozi se Memorial-hek. Ons is ook 1 km vanaf die Valsbaaipark se ingang. Sodwanabaai en die St Lucia-vleiland is 90 km in teenoorgestelde rigtings van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Dinizulu Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Erf H122, Hluhluwe , Hluhluwe , 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dinizulu Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf H122, Hluhluwe , Hluhluwe , 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MDhjMzkyLTQ5MjMtNDFjNS1iZjUyLTVlYzBmZmIxYjE1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Lot H122 Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -27.969407442182 32.352805137634
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za