LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dinizulu Cottage | LekkeSlaap
+12

Dinizulu Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Dinizulu Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ria F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria F
Gesin met tieners

Netjiese verblyf, skoon, vriendelike eienaars.

Die verblyf is goed toegerus, maklik bereikbaar en die omgewing is pragtig.

Dinizulu Cottage's terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Groete,
Martie.

Dinizulu Cottage
Wikus C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonderde plekkie tussen die bosse en diere in baie mooi natuurskoon.

Ons was aangegaan verras met ons aankoms by Dinizulu Cottage. Geleë tussen die mooi natuurskoon. Ons het die staproete geniet en was ons verras om bokke, swart wildebeest, skilpaaie, hase en blouapies teë te kom.

Dominique Buchele N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique Buchele N
Saam met vriende

Wonderlike plek en vriendelik verwelkom!

Heerlike plek. Baie stil en in die middel van die natuur. Ons het heerlik gebly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place and a very warm welcome!

Great place. Very quiet and in the middle of nature. We very much enjoyed our stay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Glynn H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn H
Enkelreisiger

Spacious, well-equipped cottage surrounded by attractive gardens offering a good but distant view of the Isimangaliso Estuary.

The cottage is very spacious, well equipped and furnished in an antique style. It offers very affordable accommodation and for birding and fishing enthusiasts, it's situated very close to the gate to False Bay Park (1km). At the time of my visit in August the garden contained various flowering shrubs visited by various species of sunbird as well as a selection of other birds including white eared barbets, Grey Waxbills and Yellow breasted Apallis. It appears safe to walk around the grounds where you are likely to see impala, red duiker, wildebeest and zebra.

Leonie M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful region, great accommodation in Hluhluwe. Affordable.

Birdlife paradise, sunbird heaven, birds-of-prey, nyala, red duiker and listen to a leopard call and hyena at night, then wake up early to find the leopard tracks on the property, it 's a rush! Hluhluwe is fairly central to visit Maputaland.

Lyn V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

Our visit started off on a bad foot - the fridge wasn't switched on before our arrival, and with the terrific heat at the time, it took the whole night for it to cool. By that time our meat had thawed and milk had soured. Both aircons were faulty. We reported the fault to Martie the next morning and she promptly had them repaired, which made a huge difference. The light in the dining room didn't work and we had to replace it with a bulb from one of the bedside lamps. The cottage was clean and had everything we needed. However, there is a lack of privacy from other families on the premises, which we didn't enjoy. The kitchen door is clear glass with no curtain or blind and when the neighbours sit outside, they look right into the cottage. The cottages don't have their own designated outside areas. The bathroom is very small and, while it was adequate for the two of us, I would not like to have six people sharing it, which is how many the cottage is supposed to accommodate. Photographs of the view are misleading as the vegetation is so high that the lake is barely visible. Overall not a bad visit, but I doubt we will return.

Forika M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Forika M

Ou familie vakansiehuis.

Die huis is 'n ou familie vakansiehuis en kort werk. Met 'n klein bietjie kapitaal kan hierdie plek eintlik 'n wonderlike vakansieplek raak. Van die matrasse, beddegoed en elektriese ware soos die yskas en vrieskas kan vervang word. Ons is toegelaat om in albei huise te bly en die kleiner huisie is meer modern as die groter huis. Daar was in die vyf dae wat ons daar was twee keer kragonderbrekings en daar is nie voldoende voorsiening gemaak daarvoor nie. Ons wou nie in die middae terugkom na die verblyf nie.

Chris V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Awesome!

Easy, neat, tranquil and warm.

Ina R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet, lekker geslaap. Sou net lekker wees as hulle die vullisdrom elke dag kon diens.

Hannelie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful setting!

Wonderful place to rest and relax. Lots of birds ─ we added many new names to our list. Wonderful view of the lake. Cottage had everything we needed.

Rita K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om by jou eie huis te wees.

Weg van alle lawaai, baie rustig. Na genoeg aan Hluhluwe en ander besienswaardighede.

Annemarie D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Gesin met klein kinders

'n Absolute fantastiese plek - heerlik rustig en met die mooiste uitsig!

A great place to stay! Awesome for families!

Ellie B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie B
Saam met vriende

Perfect hideaway and birding paradise.

We are planning to go back soon. Dinizulu should be listed by SA Birding as a birding hot spot. We counted 72 species in 2 days. We celebrated as our own lists were boosted by 19 species. Thanks to Martie and George that attended to us. The Bothmas.

Adrian D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adrian D
Saam met vriende

Basic but very clean, nice place to get away from it all

Dinizulu cottage is a very secluded cottage, very close to False Bay reserve. Don't expect modern furnishings etc but a lovely place to settle in and chill for a short stay. Could do with a lick of paint.

Rensche S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche S
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en daar was genoeg spasie vir 'n groot groep.

Die omgewing was goed en die huis was ruim. Alles was nie mooi skoon nie. Die braai- en kombuisgeriewe is baie goed.

Winny V - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winny V
Gesin met klein kinders

Very good, nice and quiet location with great view and nice garden.

Very nice surroundings/location/garden. Spacious. Owners are very friendly. We enjoyed it very much!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf H122, Hluhluwe, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MDhjMzkyLTQ5MjMtNDFjNS1iZjUyLTVlYzBmZmIxYjE1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Lot H122 Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -27.969407442182 32.352805137634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!