Dinokeng Resort
2 resensies
Oord
- Kapasiteit: 364 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 24 en 32 van Welgevonden 124JR-plaas, Dewagendriftweg, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R275 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dinokeng Resort is in die buitewyke van die Dinokeng Wildreservaat langs die Boekenhoutspruitrivier geleë. Dis net 45 km noord van Pretoria op die N1.
Daar is B&B- en selfsorg-eenhede, asook 90 kampstaanplekke.
Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuis, en suite-badkamer en braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Elke kampplek het 'n kragpunt, waterpunt, braaigeriewe en ablusiegeriewe met storte.
Die oord bied privaat bomas met braaigeriewe. Dinokeng Resort bied swembaddens, 'n verhitte swembad, 6 waterwurms, bergfietsry-roetes, 2 trampoliens, klimraam, voëlkyk en spa.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 2 resensies vir Dinokeng Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Gedeelte 24 en 32 van Welgevonden 124JR-plaas, Dewagendriftweg, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Gaste dink Dinokeng Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 364 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 24 en 32 van Welgevonden 124JR-plaas, Dewagendriftweg, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom