Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinonyane Lodge Birders Paradise

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Alta-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 51 resensies vir Dinonyane Lodge Birders Paradise
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Boniswa N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boniswa N
Enkelreisiger

Unpleasant.

There was spider web on each corner, on the roof and inside the basin cupboards. Only 1 hanger in the room. We arrived Friday, left Saturday morning until after 17h00. They did not clean the room nor take out the dust, which was full from takeaway boxes. Now the whole room was smelly as we walked in on Saturday evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Hi Boniswa,
I sincerely apologise for the spider webs that you found in your room. My cleaners always go through the rooms in the mornings when we know someone is coming in, but one thing people must realise is that this is the bushveld. We try our best but the spiders seem to try harder. The issue with the single coat hanger, I can understand and will rectify it. My cleaners are not allowed in the room unless you specifically arrange it with me. I have to be present when they do that to avoid any other problems, like clients complaining about missing items. But thank you for bringing these matters to my attention. We strive to improve and hope that the next time you visit, you'll find that we took your words to heart.
Sincerely, Dinonyane Lodge

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nasstasja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasstasja V
Gesin met klein kinders

Baie lekker atmosfeer.

Dit was baie lekker, maar kan nie te veel sê nie, want ons was maar net vir 1 aand daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, lugversorger en TV buite werking. Slegs een bedlampie en kanttafeltjie, ook buite werking!

Die twee plastiekstoele was baie ongemaklik. My man se stoel het gebreek en hy het op die vloer te lande gekom. Die toilet het gelek, ons wou die deur toemaak om geluid uit te doof, maar die deur het geen handvatsel gehad nie! Lugversorger, TV en bedlampie buite werking. Minderwaardige stoele wat jou veiligheid bedreig. Glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Goeie more Lucy. Ons is baie jammer om van julle slegte ondervinding te hoor. As julle dit genoem het sou ons dadelik werk gemaak het van die situasies. Om jammer te sê bied ons vir julle een nag gratis verblyf mid week. Kontak ons gerus om te bespreek.

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Gerhard G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Heerlik en aangenaam.

Die klein foutjies wat daar was is onmiddelik reggestel en selfs met loadshedding is daar voorsiening gemaak vir krag en daar was die hele tyd gratis WiFi wat uitstekend gewerk het. Ek sal die plek met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Dankie Gerhardus vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Stephus D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stephus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die kamer was vuil en het spinnerakke oor die kopstukke gehad - duidelik nie skoongemaak nie. Geen water in pype en geroeste pype laat jou vuil ruik na 'n stort. Linne was stukkend en geskeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy S
Gesin met klein kinders

Baie lekker in die bosveld. Kliëntediens was uitmuntend.

As wil wegkom van die besige stadslewe en soek na rus, vrede en die natuur, this the place to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Dear Tommy,

Thank for the positive review. It was a pleasure to accommodate your family.

Alta-Marie Bosch

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Luoise D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luoise D
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en rustig.

Ons verblyf by Dinonyane Lodge was so lekker en rustig. Die kos is fantasties. Die diens is vriendelik en hulle help graag. En die voëltjies se geselskap maak dit sowaar 'n tyd om te onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Luoise. Julle was wonderlike gaste en ons sal altyd plek he vir julle. Eens weer baie dankie. Vriendelike groete, Dinonyane Lodge.

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Erika E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Eienaar was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie danie vir die terugvoer Berendina, hoop ons sien julle weer en dat ons volgende keer 5sterre in alles kan kry.
Groete
Dinonyane

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Marius F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Baie lekker en bekostigbaar.

Was besigheid in die area en akkommodasie was binne ons begroting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer Marius, hoop ons sien julle weer.
Groete
Dinonyane

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Masetla S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Masetla S
Saam met vriende

The price wasn't worth the accommodation.

The price I paid is too high for that lodge. There is no DStv, small, old screen, the cleaning wasn't arranged properly. The facilities were poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Enkelreisiger

Absoluut fantasies!

Dit was regtig wonderlik, pragtige natuur, stilte en gawe mense met vyfster verblyf. Ek gaan binnekort terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Beste Petro,

Baie dankie, jou kuier hier by ons was wonderlik. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Laat dit goed gaan met jou.

Groete,
Dinoyane Lodge

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Neels G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Eddy se ontbyt met vars gebakte brood was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Dit was net 'n plesier. Baie dankie vir die resensie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Eddie

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Adriaan N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan N
Gesin met klein kinders

Goeie basiese verblyf om Bosveld te ontdek!

Heerlik gebly by Dinonyane tydens Bokkieweek - dis ideaal geleë naby Naboomspruit. Slaapkamer effens aan die klein kant en kombuis kan doen met ‘n bank of stoeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis so rustig daar, awesome plek om te rus.

Die eienaar en ontvangs regtig gasvry. Vra net as jy enige iets kort en hulle bring. Regtig rustig plekkie om te bly. Baie mooi tuin. Sal weer daar gaan bly naby gholfbane vir die wat graag golf speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Dankie vir julle vriendelikheid. Julle was aangename kuiergaste en het lekker gesels. Ons is bly julle het lekker uitgerus hier by ons en hoop ons sien julle gou weer.
Dinonyane Lodge

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Samuel P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel P
Gesin met klein kinders

Average. Nothing like the website.

Last minute booking. Thanks for late night snacks on Friday night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemiddeld. Glad nie soos die webtuiste nie.

Op die nippertjie bespreking. Dankie vir die laatnag eetgoed Vrydagaand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Thank you for the review. I would just like to know your average rating that it is nothing like the website. Is the website different to what you expected and received on the Lodge the weekend?
Regards

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Theresa M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa M
Gesin met klein kinders

Rest and calm for the soul.

We had a lovely time at the lodge. Lots of birds to see, so take your camera. Must try the "Boere" breakfast. Take a book to read and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dora J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora J
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en kinders was veilig en genoeg speelplek.

Ons het oorgeslaap op pad na 'n troue. Alles was gerieflik en dit was lekker om te weet kinders was veilig. Ook heelwat om kinders besig te hou. Ons kon ook rustig braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspannend.

Dit was heerlik om in die natuur te wees, baie voëls, ontspannend op die stoeppie. Al wat verbeter is miskien 'n paar ekstra TV-kanale vir die aande. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adelle W
Saam met vriende

Kamers lyk glad nie soos op webwerf nie, skoon, maar nie die hoë gehalte linne soos beskryf nie.

Die kamers was netjies, maar die wit, en hoë gehalte linne wat in hul webwerf genoem word was nêrens te sien nie. Inteendeel was daar swart en grys beddegoed en navy handdoeke in die kamer. Verder was daar vriendelike diens en die ligging was soos genoem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie jammer as u die verkeerde indruk gery het van die webwerf af. Dankie vir die eerlikheid dit word opreg waardeur. Sal n punt daarvan maak om te gaan kyk na die webwerf

Dinonyane Lodge Birders Paradise
John W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaswerf atmosfeer.

Ons het die rustigheid baie geniet, en sal Dinonyane Lodge voorstel aan enige iemand wat wil wegbreek en sorgvry wil rus. Die eienaars is vriendelike gashere wat die tydtjie by hulle kosbaar maak. Ons sien uit om weer te gaan kuier in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie dankie, dit word opreg waardeer en dis altyd lekker as die gaste dit geniet.
Julle is altyd welkom en dit was net so aangenaam om julle hier te gehad het

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Monique P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Baie oulike plekkie, ons was aangenaam verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie dankie Monique ons wil graag hoor van julle as julle dit geniet het, julle is meer as welkom hier by Dinonyane sien julle gou weer

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Louis A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Het by Dinyane Lodge oornag na 'n troue in die omgewing en dit baie bekostigbaar en gerieflik gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Baie dankie vir jou review Louis, ons hoop om jou sommer gou weer te sien.

Groete,
Dinonyane Lodge

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond P
Gesin met klein kinders

Very peaceful place to stay.

Very nice peaceful place to stay. Good location and friendly hospitality. Needs a bit more kitchen utensils for the self-catering unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Hi Raymon

Thank you for your reply we appreciate your feedback.
Please let us know what extra utensils we should put in the self-catering units.
We always strive to make our guests happy.

Hope to see you soon.

Kind Regards,

Magriet

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Lorna B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lorna B
Gesin met tieners

Extremely disappointing.

When we arrived there Eddie informed us that he had had no electricity for 4 days and was using a generator. Due to this, we had no hot water, could not use the bar fridge in the room and I had to throw away around R150 worth of food due to this. The generator could only support lights and not much else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Dear Lorna,

The weekend that you checked in - 13 October 2017 to 14 October 2017 - the lodge was indeed without electricity. Not due to a fault at Dinonyane Lodge, but due to an electrical pole that burnt down and the local municipality was on strike at that time. They promised to have the electricity restored by the 13th of October, the day you checked in. At the time the owner, Mr. Du Plessis, didn’t deem it necessary to inform the guests as he was promised that the electricity would be restored on the same day.

Regarding the R150 worth of food you had to throw away, we apologise for that. You were, however, most welcome to address your concerns with management and ask them if there weren’t a way to keep the food refrigerated. They would have gladly assisted you in any way possible.

I believe we have done everything in our power to provide a comfortable and pleasant stay as we would not gain anything by purposefully making things difficult for our guests.

I sincerely hope you will take the afore-mentioned information into consideration and not punish Dinonyane Lodge for a clear misunderstanding.

Kind Regards,
Magriet

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Anel L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anel L

Onaangenaam.

Ek het gereël ons gaan eers na 20:00 inboek. Daar was niemand om ons te help toe ons arriveer nie. Het darem ons sleutel op toonbank sien lê. Ek het gevra vir 'n ekstra bed. (ek het betaal daarvoor), maar het geen beddegoed (net stuk lap was oor matras gegooi) gekry of ekstra handdoek nie. Geen warm water nie. Het die volgende oggend gehoor die krag was al af vir 4 dae - eienaar kon ons ten minste net laat weet het die aand toe ons self ingeboek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

Die aand wat jy ingeboek het, 13 Oktober 2017 - 14 Oktober 2017, was die eienaar en nog van die gaste in die eetsaal. Almal het gewag to 1 uur die oggend op jou koms. Die volgende oggend het ons gesien dat jy self ingeboek het. Weereens hoekom het jy nie kom kyk waar die bestuur is of een van die dames in ontvangs nie. Al die ligte het gebrand en mens kon duidelik hoor dat daar mense in die eetsaal is waar jy tog moes verby stap. Rakende die elektrisiteit. Die lokale munisipaliteit het Meneer Du Plessis verseker dat die krag nog die vrydag aand sou aan wees. Daar het 'n paal afgebrand en die Munisipaliteit het gestaak, so Meneer Du Plessis het hulle woord gevat en dit nie nodig geag om al die gaste in kennis te stel van iets wat heel moontlik nie nodig was nie. Ons is hier vir ons gaste, hoe laat of vroeg ookal. Rakende die ekstra bed wat jy gevra in die eenheid gesit moet word, ons vra onverskoning daarvoor, die dame wat in beheer was van die kamers is 'n waarskuwing gegee want dis nie ons standaard nie. Ons stel altyd ons gaste eerste, dit was net 'n misverstand wat dadelik reggestel kon word indien jy net met die eienaar gepraat het. Ek hoop dat jy dit sal in ag neem en nie Dinonyane Lodge straf vir 'n duidelik misverstand nie. Vriendelike groete, Magriet.

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Merinda K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda K
Saam met vriende

Dit was baie rustig! ’n Baie aangename ervaring algeheel.

Dinonyane is baie geskik vir besoekers wat na rus en vrede smag! Die eenhede is so geleë dat mens baie min van ander besoekers sien. Die maaltye was uitstekend en die bestuur uiters vriendelik en behulpsaam. Daar is baie voëls alhoewel nog nie so volop soos in reënseisoen nie. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker en rustig.

Baie aangename personeel en pragtige kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elriette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elriette M
Gesin met tieners

Owners very friendly.

Enjoyed stay. Just a little bit far out of Naboomspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denniss V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denniss V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Sal weer Dinonyane Lodge besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dankie aan Oom Eddie, hy het sy beste gedoen om ons tuis te maak voel. Het 'n heerlike, rustige tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met vriende

Waarde vir geld met persoonlike omsien na jou behoeftes.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray D
Besigheidsreis

Dinoyane provided the perfect base for a group of American students to conduct geophysical research work in the region.

I was host of a group of American students conducting geophysical research work in the region as part of a "research experience for undergraduates" programme. Dinoyane provided the perfect base: clean, comfortable, secure and relatively cheap. The lapa provided an excellent venue for cooking and socialising. The manager and staff were attentive to our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer

We have taken over in Oct 2019 and hope to see you again soon.

Dinonyane Lodge Birders Paradise
Nellie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie vriendelike mense en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rulize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rulize V
Gesin met klein kinders

Baie lekke!

Dinonyane is 'n lieflike plek met baie vriendelike en behulpsame mense. Hulle het ons tuis laat voel. Was 'n lieflike gesinswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agatha B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agatha B
Gesin met klein kinders

Rustige paasnaweek met die hele gesin, ouma en kleinkind.

Die kamers en badkamers was ideaal vir ons behoeftes. Die daaglikse skoonmaakdienste was goed, behalwe dat dit baie laat in die dag geskied het. Al die personeel was baie vriendelik, betrokke en behulpsaam. Die muskiete was egter werklik 'n probleem. Miskien kan bespuiting van geboue oorweeg word, aangesien dit nie te veel skade aan die natuur sal aanrig nie. Die koelte by die self-sorg eenhede is ook 'n probleem in die oggend. 'n Mens kan omtrent dit nie in die oggende daar uithou nie. Miskien kan snelgroeiende of groot bome aangeplant word? (Soos die koeltebome by die ander eenhede.) Die aande om die kampvuur was egter baie lekker en ontspannend. Die toeter by die kafee is werklik irriterend. Miskien kan 'n voltydse persoon daar diens doen? Nietemin 'n baie genotvolle naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha V
Enkelreisiger

Heel uitgerus.

Ideaal vir iemand wat nie veel wil doen nie, behalwe rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi M
Saam met vriende

Fairly pleasant.

It was a fairly pleasant stay, the agent was very friendly. Great hospitality and peaceful environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat.

Clean and neat with excellent birds in the gardens. The website was a bit misleading. The website offers a restaurant which was closed while we were there. It also says there is coffee and tea in the room, which was not the case. Other than that, it is a wonderful birding destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heel lekker dankie! Baie vriendelik en goeie ligging.

Het lekker ontspan in die stilte van die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanri H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanri H
Gesin met klein kinders

Dit was net 'n plesier om daar te kon wees.

Almal by Dinonyane Lodge was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons verblyf was regtig aangenaam. Als was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-anne K
Saam met vriende

Rather cramped chalet - especially the kitchen area.

The owners were very helpful and friendly. The proximity to Nylsvlei was a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie J

Goed

Goeie diens, en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luc V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Lovely location, felt very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matshidiso P - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matshidiso P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is a great getaway from the city's busy atmosphere

We had overall a good stay - the only negative was the small spider webs under the bed and by the bedside lamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met vriende

Had very pleasant stay on edge of bird reserve with excellent service from owners.

Dinonyane Lodge is ideally situated on the edge of Nylsvley, one of the top birding sites of South Africa. It was a pleasant base for a few days with good accommodation and a splendid garden and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-plaas, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMTQ1OWJlLTVlMjEtNDM0Mi1hZGY4LWU3MTU4YzE5MWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 3) 51 5 1 4 Farm Boekenhout Boekenhout 0561 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.639444444444 28.653611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem