Kaapstad Middestad Akkommodasie by Diplomat 123 by CTHA | LekkeSlaap
+14

Diplomat 123 by CTHA

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 468 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Diplomat 123 by CTHA
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Let asseblief dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per bespreking gehef word. Dié deposito sal binne 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.
'n R30 laat-inklokfooi word gehef op gaste wat oor naweke, op openbare vakansiedae of weeksdae na 17:00 inklok.
Vertrekskoonmaakfooi R450.
Sleutels word by 'n ander adres as die instansie afgehaal.
Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum vereffen word.
Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 3 nagte word vir al die woonstelle vereis. Doen asb. navraag vir verblyf van 1 of 2 nagte.

Die oorspronklike kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak moet saam met 'n positiewe bewys van die kaarthouer se identiteit vertoon word wanneer gaste inklok.
Geen sleutels sal sonder die bogenoemde oorhandig word nie.

Die instansie kan 'n kansellasiefooi hef indien gaste kanselleer voordat hulle inklok. Die fooi sal afhang van die aard van die kansellasie, hoe lank voor die inkloktyd die kennisgewing van die kansellasie ons bereik en die redelike vermoë van die instansie om 'n plaasvervangerbespreking te kry, asook die rede vir die kansellasie. Geen terugbetaling indien gaste kanselleer nadat hulle ingeklok het nie.
Die bogenoemde kansellasiefooie sal hersien word indien ons dit regkry om die woonstel te herverhuur. Die besprekingsfooi is nie terugbetaalbaar nie en sal aangewend word om ons kostes te dek.
Enige terugbetalings en die afskawwing van die kansellasiebeleid is onderhewig aan die diskresie van die bestuur en die instansie se vermoë om die perseel te herverhuur vir dieselfde datums.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R584
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
was R584
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
was R584
Vanaf R380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thibault Square, Hans Strijdom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApYA7UdbjdP6h1lKRmHDbgn7592qcLrYcWv94LCle8gI004lx1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R584, nou Vanaf R380  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 Thibault Square Hans Strijdom 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.91906303192 18.42509004051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za