Wavecrest Akkommodasie by Dirkies Dream Beachfront | LekkeSlaap
+24
+24

Dirkies Dream Beachfront

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dirkies Dream Beachfront bied luukse selfsorgwoonstelle reg op die strand met uitstekende see-uitsigte.

Die woonstelle is ten volle vir selfsorg toegerus.

Elke eenheid het sy eie braaiplek met 'n onbelemmerde uitsig oor die see. Daar is 3 woonstelle i sprivaat en veilige en het sekere DStv-kanale, toesluitmotorhuise en alarmstelsels. Dit is ook lekker naby 'n winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Dirkies Dream Beachfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dirkies Dream Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNzViZjk5LWRjZDItNGEzMi05OGJmLWE0Y2YzYzIwYjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 10 Flame Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.033830667984 24.932116561377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za