Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat daar steil trappe na die chalet en in die chalet is.

Let dat gaste eers die sleutels by Oudebosch Plaasstal moet optel en aflaai, voordat hulle by die eenheid, wat ongeveer 10 km ver is, in- en uitklok.

Besprekings op dieselfde dag kan slegs toegelaat word indien die huis of 'n alternatief vir die huis beskikbaar is.

Die balans moet 30 dae voor aankoms betaal word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Geen geraas word by enige eiendomme toegelaat nie.

Gaste sal vir enige breekskade tydens hul verblyf aanspreeklik gehou word.

Tsitsikamma Seaside kan nie in die geval van persoonlike besering of skade/diefstal van persoonlike eiendom tydens gaste se verblyf aanspreeklik gehou word nie. Die gebruik van die geriewe is op die gas se eie risiko en Tsitsikamma Seaside sal nie vir enige ongelukke wat verband hou met die gebruik van hierdie geriewe verantwoordelik gehou word nie.

'n Boete sal gehef word indien die aantal gaste wat in die huis bly die aantal gaste wat, soos op die bevestigingsvorm, betaal het, oorskry.

Die huis moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is. Alle breekware en eetgerei moet gewas word en die vullis moet in die asblik geplaas word.

Indien die huis in onnet gelaat word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.

Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, hout en 'n DStv-dekodeerderslimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 350
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceba53dab88e2d0fdc0690dfd849d2726959308c5f09f9ad7739f4afd3359360508554b98553af59034659992d04aae2a065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0724333 24.2258641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem