Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis 'n Fees Akkommodasie

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Sonopweg, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dis 'n Fees Akkommodasie bied rustige selfsorgverblyf aan 22 gaste in die bosveld 6 km vanaf Brits.

Die selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 tot 6 gaste word omring deur bome, wild wat vrylik rondloop en 'n verskeidenheid voëls. Dis ideaal vir groepe en gesinne.

Die chalets het elkeen 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n stapelbed, of enkelbeddens en 'n slaapbank. Elke chalet het sy eie badkamer met 'n stort en 'n toilet en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die chalets deel die gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die swembad wat omring word deur 'n groen grasperk afkoel of in die binnenshuise Jacuzzi ontspan.

Brits en die omgewing bied 'n verskeidenheid doendinge soos perdry en 4x4-roetes en besienswaardighede soos die De Wildt Cheetah Research Centre en die Brits Mall met winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vanaf Sonopweg, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Sonopweg, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce4611985a01b69ce2d11d176a0dfad769b900a2a5a5db1d63a13fbffbf2dddbaf5106785b64c40754a50cccf1ea2f85288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Off Sonop Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.656431280998 27.740826635003