Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Disa Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Disa Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Harry En Annamarie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry En Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriewe is baie goed, Pat en Bobby is baie gasvry, behulpsaam.

Dit is 'n ou huis, maar die kamers is mooi oorgedoen, moderne badkamer. By aankoms om 18h00 is ons genooi vir wyn en kaas en beskuitjies. Ontbyt was heerlik met heelwat verskeidenheid. My trui wat in die modder beland het, is gewas teen geen ekstra koste. Ons het werklik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Harry En Annemarie.
Many thanks for your visit to Disa Lodge in Darling.
We had a very good time with you guys and look forward to have you again.
Love Pat & Bobby

Disa Lodge
Adri R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri R
Saam met vriende

Gasvrye verblyf.

Disa Lodge is lekker sentraal geleë. Was lekker om ontbyt te kry soggens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Adri, baie dankie dat julle by Disa Lodge bespreek het. Ons het julle so geniet en glo julle het Darling ook baie geniet.
Liefde groete,
Pat & Bobby

Disa Lodge
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S
Saam met vriende

A home away from home.

Gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad uit om gaste tuis te laat voel. Sonder om in te meng met privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Baie dankie Lienkie.
Ons waardeer jou resensie.
Ons hoop en vertrou julle doen 'n Weskus vakansie in die toekoms.
Vriedelike groete.
Bobby en Pat

Disa Lodge
Sarah D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Gesin met tieners

Worth the money and very nice.

As a family we really enjoyed our stay. Pat and Bobby welcomed us with open arms and made us feel right at home from the start. The Lodge is situated in a quite street, and safe to walk to the shops and restaurants, the rooms were neat and also the beds where very comfortable. Breakfast good and on time time. Pat and Bobby, thank for your friendship and making us feel part of the home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Sarah,
It was so great to meet you and the family. To us, it was also as if the family was visiting us.
Great chats and we are looking forward to a future visit. Regards to all, Pat and Bobby.

Disa Lodge
Jo D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo D

Ongelooflik lekker.

Baie gasvrye mense. Dit het gevoel soos jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Hi Jo,
Baie dankie vir julle besoek. Ons het dit verskriklik baie geniet om julle by Disa Lodge te huisves. Die gesels as so goed. Ons sal dit so waardeer as julle, op 'n latere geleentheid, weer by ons besoek aflê.
Geseende Kersfees vir jul almal en wonderlike, gesonde jare vir almal.
Vriendelike groete
Pat & Bobby

Disa Lodge
Miranda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Binne stapafstand van winkels en restaurante.

Die eenheid is netjies en skoon en voldoen aan basiese vereistes wat gerief betref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Miranda,
Many thanks for your stay with Disa Lodge. We trust you had a good stay and that the flowers was very good in and around Darling. Merry Christmas to you and the family and very good years to follow.
Kindest regards,
Pat & Bobby
Disa Lodge

Disa Lodge
Keryn W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keryn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Situated in a quite suburb of Graaff-Reinet near town center.

Comfortable accommodation with great hosts. Enjoyed dinner in the main dinning room with the hosts that joined us. Great atmosphere, the old house with its original wooden floors takes one back in history somewhat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Keryn,
It was so great to have you at Disa Lodge. We look forward to the next visit.
Regards,
Pat & Bobby

Disa Lodge
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Enkelreisiger

An overnight stay.

I was warmly received. The hosts Bobby and Pat were very friendly and are very knowledgeable about Darling and surrounds. Guests are treated like family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Marie,
Many thanks for your visit to Disa Lodge. We trust your cycle tour back home was not to bad.
We look forward to meeting you in the future.

Kindest regards,
Pat & Bobby
Disa Lodge
Darling

Disa Lodge
Amanda R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster!

Heerlike kuier plek, fantastiese gasheer en -vrou. Die ingeslote ontbyt was 'n bonus! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Liewe Amanda,

Dit was so spesiaal om julle by ons te kon ontvang. So jammer dit was net een nag. Volgende keer glo ek sal dit sommer 'n paar nagte wees sodat ons al die Darling dinge kan bespreek.

Disa Lodge
Romke V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romke V
Saam met vriende

Goede lokatie loopafstand van restaurant.

Alle bezochte adressen bevielen goed. Maar Pat en Haar man Bobby maken het verschil. Hun B&B was de enige waar de eigenaren bij het ontbijt aanschoven. Het lijkt een klein gebaar, maar het maakt dat je je echt thuisvoelt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Romke,
So sorry you could only stay one night. We had a good chat with you all. Hopefully, our flowers will be good again the next time you are in our little Darling Town.

Disa Lodge
Louis R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis R
Besigheidsreis

Besonder spesiaal.

Sal sonder twyfel weer daar bly as ek weer in Darling moet oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Liewe Louis,
Baie dankie vir die tyd wat jy by ons was. Dit was regtig baie lekker en die gesels was so spesiaal.
Ons ontvang jou weer met graagte.
Pat & Bobby Disa Lodge Darling

Disa Lodge
Rosemary D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary D
Saam met vriende

Warm and welcoming.

Perfect value for money for an overnight stay in Darling. The hosts are warm and welcoming and the accommodation was good and clean and fresh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lodge se terugvoer

Dear Rosemary, It was such a pleasure have you staying with us.

Disa Lodge
Debbie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie netjiese plek, heerlike ontbyt en die vriendelikste gashere! Baie lekker gebly en gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Vriendelike eienaars! Gerieflike geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Suurmond N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Suurmond N
Gesin met tieners

Very friendly and helpful owners. We felt very welcome.

Nice place to stay for some days. Not a lot to do in Darling, but the coast is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Gasheer en gasvrou was vriendelik en uiters behulpsaam. Heerlike gekuier in 'n baie huislike lodge. Ontbyt was heerlik. Kamer baie gerieflik en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara C
Saam met vriende

Top notch owners who made us feel at home and were very helpful in all ways. Disa Lodge was very comfortable.

Bobby and Pat are extremely friendly and went out of their way to make sure we had everything we needed, making recommendations for restaurants and sightseeing. My sister left her Kindle behind and Bobby was kind enough to have it sent by courier to Cape Town. Very trustworthy people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Enkelreisiger

Baie aangename gasheer-paartjie.

Het gevoel asof ek hulle al jare ken. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, hospitable people and comfortable accommodation.

We enjoyed our stay. Pat and Bobby were welcoming and went out of their way to make us feel at home and comfortable. They booked a table for dinner for us at a restaurant and inquired about how our meal was afterwards. The room was well equipped with electric blankets and a heater was provided on request. We enjoyed our time in Darling very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice clean rooms

The owners were very helpful and accommodation is central to all attractions within Darling .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda F - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met eienaars wat besonder vriendelik en hulpvaardig is.

Jammer ons kon net een nag oorbly. Ons moes vroeg die volgende oggend vertrek en steeds het ons 'n heerlike ontbyt, vinnig voorberei, ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunhild K - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunhild K

Efficient, friendly - They go out of their way to make you welcome

We were made to feel so welcome - both Pat and Bobby went the extra mile to make our stay special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 22, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbxVGjlEr8MbwsBsugnw9AghdjTbeUXrx5qJX6JAMidy1THjlLK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 22 Long Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.378428187597 18.376758098602