Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dithakong Bed & Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Morobadilepe-straat 5361, Sone 5, Pimville, Soweto, Johannesburg, 1809, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vriendelike en persoonlike diens wag op jou by Dithakong B&B, of jy nou 'n sakereisiger of 'n vakansieganger is, en of jy bloot op soek is na oornag-akkommodasie. Hierdie luukse B&B is in Pimville, Soweto naby interessante historiese en erfenisterreine geleë. Ons is trots op al die ervaring wat ons al opgedoen het in die gasvryheidsbedryf en maak telkens seker dat al die behoeftes van ons gaste bevredig word. Geregte word deur 'n sjef voorberei, sekuriteit is uitstekend en privaatheid word gewaarborg. Hierdie onderneming voorsien al die elegansie en betowering waarna gaste soek.

Dithakong Bed & Breakfast bied verblyf in 5 verskillende kamertipes.

Ons is 3 km vanaf die Orlando- en FNB-stadion, wat vir die 2010 Sokkerwêreldbeker gebruik is. Die Apartheidmuseum, Gold Reef City, Newtown en Southgate Winkelsentrum is alles binne 'n 6 km radius van Dithakong af. Maponya Winkelsentrum is net 3 km van ons af en die bekende Vilakazi Distrik, Mandela-museum, Hector Petersen-gedenkteken en Sisulu Freedom Square is 10 minute se ry van die B&B af. Plaaslike sjebiens en restaurante soos Sakhumzi, Nambita en Next Door bied aan reisigers die geleentheid om die inwoners van hierdie kleurvolle area te leer ken, 'n stewige Soweto-verwelkoming te beleef en te deel in Soweto se ryk geskiedenis. Van die ander besienswaardighede in die omgewing sluit die Wieg van die Mensdom en die Leeupark in. OR Tambo Internasionale Lughawe is 35 km van ons af.

Ander geriewe by die instansie sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Bring 'n nag by ons deur en geniet 'n gasvrye Suid-Afrikaanse ervaring en 'n opwindende Soweto-avontuur.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Dithakong Bed & Breakfast
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Ligging

  • Morobadilepe-straat 5361, Sone 5, Pimville, Soweto, Johannesburg, 1809, Gauteng
  • Gaste dink Dithakong Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Morobadilepe-straat 5361, Sone 5, Pimville, Soweto, Johannesburg, 1809, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NWI3YmNkLWQzYmYtNDEyYS1hYjM2LTMyOTU1YTg5NGM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5361 Morobadilepe Street Zone 5, Pimville, Soweto 1809 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.27249 27.904583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem