Divine Inn
5 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Divine Inn bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Flamwood, Klerksdorp en is 750 m vanaf verskeie winkels en restaurante.
Die ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank. In die en suite-badkamer is 'n stort en toilet. WiFi is beskikbaar.
Die kombuis het 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
Klerksdorp bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Klerksdorp Museum, die Faan Meintjies Natuurreservaat en stap in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Divine Inn sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 5 resensies vir Divine Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Divine Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Flamwood Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom