Mosselbaai Akkommodasie by Dizzy Daisy | LekkeSlaap
+11
+11

Dizzy Daisy

Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dizzy Daisy is 'n selfsorgkothuis in Point Village in Mosselbaai. Dit bied verblyf vir 2 mense en dit is baie naby aan die middedorp, plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale stil en rustige vakansieverblyf vir paartjies.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamertafel en 'n sitkamerarea met 'n TV met DStv. Daar is 'n slaapbank, 'n DVD-speler en klankstelsel vir gaste om te gebruik. Daar is 'n ingeboude braai in die klein binnehof beskikbaar. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die kothuis nie.

Mosselbaai bied baie doendinge vir gaste wat smag na 'n meer aktiewe vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Dizzy Daisy sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Ligging

  • Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNjk0ZTE3LWQ0ZDAtNDgwNy1iNjhkLWRlNWUwNzAyNDMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) Point Village Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.18203331659 22.15692644779
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za