Paternoster Akkommodasie by Djis Tjil | LekkeSlaap
+20

Djis Tjil

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Djis Tjil
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lisa M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Amazing, spectacular and magical.

What a beautiful spot, perfect location and close to everything you need to see in Paternoster. We absolutely loved the pool and the rooms were fantastic. Thank you to all for making our stay such a special one.

Eric M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M
Saam met vriende

Amazing.

Ons het dit terdeë geniet. Onverwagte pluspunt is die feit dat die swembad verhit is. Definitief 'n bonus gewees.

Djis Tjil's terugvoer

Hi Samyn,
Djis Tjil is inderdaad 'n beautiful huis met al die geriewe waaraan mens kan dink. So bly om te hoor julle het die verblyf geniet en ons hoop ons kan jul weer een of ander tyd as ons gaste weer te kan verwelkom

Djis Tjil
Chrizelda C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda C
Gesin met klein kinders

Wonderlik! Sal beslis teruggaan! Dankie!

Lieflike huis, goed toegerus, wonderlik geleë, baie dankie!

Djis Tjil's terugvoer

Beste Grizelda,

Djis TJil is 'n lifelike huis op die seefront met 'n verhitte swembad en ons is bly om te hoor dat jul dit geniet het om daar te bly.

Groete,
Sanet

Djis Tjil
Willem V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier altyd daar!

Rustig! Kuier jaarliks daar net om 'n paar dae werklik te rus.

Nico R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie goeie ligging. Gaan volgende jaar weer! Enige iemand wat die verblyf wil huur sal glad nie spyt wees nie. Ons beveel Djis Tjil definitief vir enige iemand aan.

Vanaf R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlODU1YzY4LTIwMzQtNDVmMC1hYjQwLWQwMThlYzM0ODI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 250  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 11 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.806458333333 17.896036111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za