Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DK Villas Harbour View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Die woonstel word een keer 'n week skoongemaak
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Die woonstelblok het 'n hysbak. Alle kinders onder 12 jaar moet in die hysbak vergesel word van 'n volwassene.
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders van 3 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Voorwaardes/Notas:
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R2000 is saam met die deposito of met aankoms betaalbaar en is terugbetaalbaar 5 tot 7 werksdae nadat die woonstel nagegaan en alles in orde gevind is. Die instansie moedig gaste aan om die hulle in kennis te stel indien daar breekskade tydens verblyf plaasvind. Gaste is verantwoordelik vir die herstelwerk
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Vir verblyf van langer as 6 aande kan 'n ekstra skoonmaakdiens teen ekstra koste gereël word. Doen asb. navraag vir meer inligting.
Minimum-verblyftydperk:
2 nagte
Uitsonderings
3/4 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
5 nagte gedurende die spitsseisoen.
Langnaweke moet as 'n geheel bespreek word.
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00. Kontak asb. die agent indien jy laat gaan arriveer.
Uitkloktyd: 10:00 Laat uitklok word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Tariewe: Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Vrywaring: Die geriewe van DK Villas is ontwerp met jou vermaak, ontspanning en veiligheid in gedagte. Die eienaars, bestuur, werkers en agente bepaal hierdeur dat hulle nie aanspreeklikheid of verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade van enige aard aan 'n persoon wat die perseel betree of deur die afhanklikes van dié persoon hoegenaamd kan aanvaar nie, hetsy weens nalatigheid of enige ander oorsaak van enige aard. Dit word hierby aangeteken dat gaste wat die perseel betree dit heeltemal op eie risiko doen en dat die eienaars, bestuur, werkers en agente vrygestel en gevrywaar word teen enige en alle eise van enige aard, tensy die dié eis aan enige omstandighede binne die eienaars, bestuur, werkers en agente se beheer toegeskryf kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 100
R3 100 R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 100
R3 100 R2 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 40, Eenheid 9, Harbour View, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ad751a951a9647ac0887b4dc1604a223a79e894dbec2ac65512ef0286fd14eef4207eb20a7fbcf23230d3c817bc39a8e6de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 790 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 40 Main Road Unit Number, 9 Harbor View 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.043764394899 18.359620406082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem