De Waterkant Akkommodasie by Dockside | LekkeSlaap
+21

Dockside

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechaustraat 31 , De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dockside is 'n selfsorgdupleks in De Waterkant, omring deur restaurante en winkels en dis naby die V&A Waterfront en die middestad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is op 'n voorafbetaalde basis beskikbaar

Die leefarea het 'n stapeldeur wat na 'n balkon lei. Die kompleks is veilig en bied parkeerplek, 'n gimnasium en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Dockside sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Dockside
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mechaustraat 31 , De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dockside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mechaustraat 31 , De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyGVs2iuM0RHGbP8pphmyalthJ3HXmnNpZ5EsUSC4ubpADpQCDT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 31 Mechau Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.916507 18.420421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za