Dollies Place

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand.

Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie en 'n tweeplaatstoof toegerus is. Die kothuis lei na 'n privaat veranda met 'n braai-area.

Gaste het toegang tot die swembad op die eiendom en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die naaste winkel is ongeveer 8 km weg in Pennington. Daar is ongeveer 5 gholfbane binne 20 km vanaf die dorpie.

Slaapplek

'n Bespreking by Dollies Place sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dollies Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Sep 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za