Table View Akkommodasie by Dolphin Beach Apartment | LekkeSlaap
+11

Dolphin Beach Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1 , Dolphin Beach Block A - Apartment 210, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach Apartment bied selfsorgverblyf in die Dolphin Beach-kuskompleks in Table View met direkte toegang tot die strand en 'n uitsig op Tafelberg.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n draagbare braai. Die balkon en leefarea bied 'n see-uitsig. Daar is ook 'n gemeenskaplike tuin wat na die strand lei, 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Table View Mall is 2 km van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dolphin Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 1 , Dolphin Beach Block A - Apartment 210, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1 , Dolphin Beach Block A - Apartment 210, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIoBLYvFfAeMXfDuvTZiFTnbGDlIxCh7PgTk3RywKRgXnlO7xO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Marine Drive Dolphin Beach Block A - Apartment 210 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.830645379759 18.482079339248
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za