LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphin Beach Apartment | LekkeSlaap
+23

Dolphin Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach Apartment is in die kusdorp Jeffreysbaai geleë. Dié woonstel is net 'n paar meter vanaf gewilde restaurante, kroeë, kafees en die hoofstrand se kuierarea.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei badkamers het 'n stort en 'n bad. Bad- en strandhanddoeke word ook voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die woonstel het klerehangers, 'n strykyster, haardroër, lugversorging en 'n werkarea wat vir 'n skootrekenaar geskik is.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot tuin en see.

Jeffreysbaai het lieflike strande en 'n waterwurm, en strande soos Paradysstrand en Dolfynstrand is baie gewild.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Diaz-straat 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84f56db55fd0b0a6b79433f87a663f356a729e5b47ddfe9cf667ca3f5ffb6d61d27ac391fe8182df38ac943edeb89a4ff946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 11 Diaz Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.049116 24.925467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!